Tuisblad / Kompetisies / Vorige Kompetisies
Een gelukkige leser kan 'n geskenkpak met drie boeke en vier CD's wen.   Kompetisie is gesluit: 2013-05-17 00:00
Wen Driveway Divatjie van Annalise Wiid, Lewensblik van Marzanne Leroux-Van der Boon en Haar naam is Ragel van Helena Hugo. Die CD's is ADAM se Vir jou gemaak, Simeon se Rooirok, Henry se Laat die li...
Wenner(s): Heinriette Uys
 
 
Wen Soetgoed vir die Siel deur Susan Coetzer   Kompetisie is gesluit: 2013-03-15 12:00
Die skrywer Susan Coetzer en Coenie Schoeman, uitgewer van Carpe Diem Media, is die aanbieders van die tydskrif Finesse se skryfwerksessie wat op 16 Maart in Pretoria plaasvind. Die werksessie kos R5...
Wenner(s): vicky stander
 
 
Wen kaartjies vir Somerfees!   Kompetisie is gesluit: 2013-03-06 12:00
Twee gelukkige lesers kan elk 'n dubbelkaartjie wen na die Somerfees wat op 9 Maart by Emperors Palace plaasvind. Sowat 20 Afrikaanse sangers en musiekmakers onder wie Steve Hofmeyr, Theuns Jordaan...
Wenner(s): cesilia van niekerk; Sonja Kleingeld;
 
 
Wen kaartjies vir The Pirate Experience én meer!   Kompetisie is gesluit: 2012-12-13 23:00
Een gelukkige kind kan vier kaartjies (vir hom en drie maatjies) wen vir die middagvertoning (14:00) van die Boswell Wilkie-sirkus se The ­Pirate Experience op 18 Desember in Carnival City...
Wenner(s): Michael Boshoff
 
 
Wen kaartjies vir 'n vertoning van Jason Bradley en Monique Leite   Kompetisie is gesluit: 2012-11-21 20:00
Twee gelukkige lesers kan 'n dubbelkaartjie wen na 'n vertoning van countrysangers Jason Bradley en Monique Leite. Die vertoning vind op 24 November by die Lakeside Mall se dek-area plaas. 'n Vi...
Wenner(s): Pietrisia Pretorius; Angelique van Vuuren;
 
 
Wen 'n getekende kopie van Brümilda van Rensburg se boek, "Vyftig, vurig & fabulous".   Kompetisie is gesluit: 2012-10-26 00:00
"Vyftig, vurig & fabulous" is volgens die uitgewer, Carpe Diem Media, nie ’n outobiografie nie, maar gee wel die leser ’n kykie op wie die skrywer is en wie haar help vorm het. Di&eac...
Wenner(s): Marthie Bosman
 
 
Wen 'n prys met Koes! Ek kook... - www.oosrandbeeld.com se eerste blog!   Kompetisie is gesluit: 2012-09-21 12:00
Een gelukkige leser kan ’n geskenkpak wen wat die volgende insluit: ’n 2 liter-tapkan Rio Largo-olyfolie, ’n voorskoot, die boek Extra Virginity: The Sublime and Scandalous World of...
Wenner(s): Hannetjie De Jaer
 
 
Katherine Jenkins   Kompetisie is gesluit: 2012-08-06 12:00
Drie gelukkige lesers kan elk 'n dubbelkaartjie wen na Katherine Jenkins se vertoning wat op 11 Augustus by Carnival City se Big Top-arena plaasvind.
Wenner(s): Pieter Gericke; Pieter Delport; Adele Barnard;
 
 
12
WEER
Weer vir Woensdag 2013-06-19
Kies jou area vir sewedaagse voorspelling
CPT 14° - 25° icon
PTA 3° - 18° icon
JHB 2° - 17° icon
BLOEM -1° - 19° icon
DBN 10° - 24° icon
PE 11° - 25° icon
Besoek AfricaWeather.com vir nog weer voorspellings.
 
Wat gebeur
Kategorie-soektog
SKOLE
Vind plaaslike skole
Groepe / Klubs
Vind plaaslike Groepe / Klubs