"Vyftig, vurig & fabulous" is volgens die uitgewer, Carpe Diem Media, nie ’n outobiografie nie, maar gee wel die leser ’n kykie op wie die skrywer is en wie haar help vorm het. Dié bekroonde aktrise, wat al op meer as 50 voorblaaie gepryk het, sê wie jy is, het baie te doen met wie jy jou omring en dat styl nie gekoop kan word nie. Die geheim tot sensualiteit het te doen met denke, dade en leefstyl.
Borg: Carpe Diem Media
Registreer op www.oosrandbeeld.com as jy nog nie het nie en skryf in.