Tuisblad / Kompetisies / Skryf in vir kompetisie
Wen 'n prys met Koes! Ek kook... - www.oosrandbeeld.com se eerste blog!
Wen
Kompetisie sluit 2012-09-21 12:00

Een gelukkige leser kan ’n geskenkpak wen wat die volgende insluit: ’n 2 liter-tapkan Rio Largo-olyfolie, ’n voorskoot, die boek Extra Virginity: The Sublime and Scandalous World of Olive Oil deur Tom Mueller en ’n Pick n Pay-geskenkbewys ter waarde van R250.

By die Rio Largo-olyflandgoed in die Breederiviervallei in die Wes-Kaap word 100% suiwer, koudgeperste olyfolie uit ’n mengsel van drie Italiaanse olyfkultivars vervaardig. Die olywe word op die landgoed gekweek en met die hand gepluk.

 

Borg: Die Rio Largo-olyflandgoed en Pick n Pay.

 
HOE OM IN TE SKRYF
Wen 'n prys met Koes! Ek kook... - www.oosrandbeeld.com se eerste blog! Kompetisie sluit 2012-09-21 12:00

Registreer op www.oosrandbeeld.com as jy nog nie het nie en skryf in.

SKRYF IN VIR KOMPETISIE

Jy moet aanmeld voor jy vir die kompetisie kan inskryf.
Om vir die kompetisie te kan inskryf, moet jy 'n geregistreerde gebruiker wees.
WEER
Weer vir Saterdag 2013-05-25
Kies jou area vir sewedaagse voorspelling
CPT 9° - 20° icon
PTA 8° - 25° icon
JHB 6° - 23° icon
BLOEM 2° - 25° icon
DBN 15° - 24° icon
PE 13° - 22° icon
Besoek AfricaWeather.com vir nog weer voorspellings.
 
Wat gebeur
Kategorie-soektog
SKOLE
Vind plaaslike skole
Groepe / Klubs
Vind plaaslike Groepe / Klubs