Vyf gelukkige lesers kan elk 'n dubbelkaartjie wen na die elfde Afrikaanse Musiekfees wat op 4 Augustus by Carnival City plaasvind. Kunstenaars wat te sien sal wees is onder meer Die Colletts, Gerhard Steyn, Helene Bester, Koos Kombuis, Min Shaw, Nianell, Pieter Koen en Richard van der Westhuizen.
Borg: Lefra-produksies
Registreer aanlyn, as jy nog nie het nie, en skryf in.