Vrydag 25 April 2014
MEER OOR ONS
Oos-Rand-Beeld is Beeld se streekskoerant in Ekurhuleni. Die koerant verskyn elke tweede en laaste Woensdag van die maand saam met Beeld in die Oos-Rand. Lees meer oor interessante mense en gebeurtenisse in Ekurhuleni. Ons bied ook nuus oor vermaak, skole en sport in die Ooste.
 
Redakteur
Retha Fick
 
Verslaggewer
Charlea Sieberhagen
Tel: +27 11 713-9370
Advertensie-bestuurder
Nadine Harmse
Tel: +27 11 713-9020
Koördineerder: Beeld-streekkoerante
Pieter Delport
Tel: +27 11 713-9240
top
ONS JONGSTE UITGAWE

top
LAAT JOU STEM HOOR Stel meningspeiling voor
Ekurhuleni se snelbusdiens
Sal jy Ekurhuleni se snelbusdiens gebruik?
Ja
Nee
Dalk
Ek loop eerder...
top
bottom