Donderdag 17 April 2014
Tuisblad / Nuus / Padblokkades in feesseisoen te wagte

Die polisie van Brakpan in samewerking met die Ekurhuleni-metropolisie het Vrydagoggend 'n padblokkade op die hoek van Heidelberg en Kootwegin Minnebron, Brakpan gehou.

Bykans R10 000 se boetes is uitgeskryf.

Padblokkades gaan blykbaar gereeld in aanloop tot Kersfees gehou word.

  KOMMENTAAR 
 
top
ONS JONGSTE UITGAWE

top
LAAT JOU STEM HOOR Stel meningspeiling voor
Ekurhuleni se snelbusdiens
Sal jy Ekurhuleni se snelbusdiens gebruik?
Ja
Nee
Dalk
Ek loop eerder...
top
bottom