Woensdag 23 April 2014
Tuisblad / Nuus / Vragmotor verloor vrag

‘n Vragmotor wat glasbottels vervoer se vrag het blykbaar geskuif toe dit stadig uit Osbornweg in Van Dykweg in Rondebult by Elspark in gedraai het.

Die bestuurder het net 'n sny aan sy arm opgedoen.

Die verkeer, by die ingang na die Rondebult voelreservaat,  is nie erg ontwrig nie aangesien die vrag en vragmotor hoofsaaklik op die  sypaadjie geval het.

  KOMMENTAAR 
 
top
ONS JONGSTE UITGAWE

top
LAAT JOU STEM HOOR Stel meningspeiling voor
Ekurhuleni se snelbusdiens
Sal jy Ekurhuleni se snelbusdiens gebruik?
Ja
Nee
Dalk
Ek loop eerder...
top
bottom