Kersfees-handwerkuitstalling
Kersfees-handwerkuitstalling
Begindatum: Dinsdag, 2012-12-11
Begintyd: 09:00
Einddatum: 2012-12-22
Waar: Lakeside Mall en Stoneridge-winkelsentrum
Kategorie: Gemeenskap
Koste: Gratis
Herhaling: niks

Die Ekurhuleni-metro se Kersfees-handwerkuitstalling word in die Lakeside Mall in Benoni (van 11-17 Desember) en die Stoneridge-winkelsentrum in Edenvale (van 16-22 Desember) gehou. Plaaslike kunstenaars se draadkuns, pottebak-, borduur- en kwiltwerk sal te koop wees. Van 09:00 tot 16:00.

Kry 'n ander gebeurtenis  
  KOMMENTAAR 
 
WEER
Weer vir Donderdag 2013-05-23
Kies jou area vir sewedaagse voorspelling
CPT 12° - 19° icon
PTA 8° - 25° icon
JHB 7° - 23° icon
BLOEM 3° - 24° icon
DBN 14° - 27° icon
PE 12° - 22° icon
Besoek AfricaWeather.com vir nog weer voorspellings.
 
Wat gebeur
Kategorie-soektog
SKOLE
Vind plaaslike skole
Groepe / Klubs
Vind plaaslike Groepe / Klubs