Songs of praise
Songs of praise
Begindatum: Sondag, 2012-11-18
Begintyd: 15:00
Einddatum: 2013-01-09
Waar: Die Sunward Park-gemeenskapskerk op die hoek van Jaguar- en Mossiestraat.
Kategorie: Vermaak
Koste: R 100.00
Herhaling: niks
Kontakpersoon: Niek
Kontaknommer: 072 358 4688

'n Kersfees-weergawe van Songs of Praise onder leiding van Richard Cock vind in Sunward Park plaas. Verskeie kore en soliste tree op, onder wie die Randburg Mannekoor, Cobus Venter (tenoor), Johan Coertzen (tenoor) en Grant Towers (bariton).

Kry 'n ander gebeurtenis  
  KOMMENTAAR 
 
WEER
Weer vir Donderdag 2013-06-20
Kies jou area vir sewedaagse voorspelling
CPT 10° - 17° icon
PTA 5° - 22° icon
JHB 2° - 21° icon
BLOEM -2° - 21° icon
DBN 9° - 24° icon
PE 9° - 18° icon
Besoek AfricaWeather.com vir nog weer voorspellings.
 
Wat gebeur
Kategorie-soektog
SKOLE
Vind plaaslike skole
Groepe / Klubs
Vind plaaslike Groepe / Klubs