Charlea Sieberhagen is 'n joernalis by Oos-Rand-Beeld. Sy hou daarvan om in die kombuis te eksperimenteer en kolwyntjies is haar gunsteling-kos in die hele wêreld.
Dié resep is laaste op die lys van my bak- en brou uitdaging. Ons laaste dinner club-nagereg in dié woonstel.
Gelukkig het ek die legende van die jogurttert gehoor.
Nee, ek was natuurlik nié op ’n hongerstaking nie. Maar ’n hongerstaking is dalk nie so ’n slegte idee nie, nou dat ek daaraan dink...
My gemmermanne het jellielekkerknope gekry. Skakerings van pienk en pers. Hulle is metromans.
Iets buitengewoon, maklik en redelik vinnig.
Die soetigheid het my elke nou en dan laat dink ek moet my gesond-eet-voornemes by die venster laat uitwaai en myself oorgee aan die bak dekadensie.
Die man by die toonbank het my effens snaaks aangekyk. Ek met my enkele blikkie bier. Asof ek koeldrank koop.
En met ’n groente-uitdaging volgende op die lys het ek dit byna oorweeg om net gewoon ’n patat te kook.