Blogs
Charlea Sieberhagen's Blog
Charlea Sieberhagen

Charlea Sieberhagen is 'n joernalis by Oos-Rand-Beeld. Sy hou daarvan om in die kombuis te eksperimenteer en kolwyntjies is haar gunsteling-kos in die hele wêreld.

Koes! Ek kook...
JONGSTE / NUUTSTE
Sjokolade-laaste
2013-05-23 09:53

Dié resep is laaste op die lys van my bak- en brou uitdaging. Ons laaste dinner club-nagereg in dié woonstel.

 

Die tert
2013-05-15 13:57

Gelukkig het ek die legende van die jogurttert gehoor.

Oor selfone, sop en inkopie-uitstappies
2013-05-08 14:38

Nee, ek was natuurlik nié op ’n hongerstaking nie. Maar ’n hongerstaking is dalk nie so ’n slegte idee nie, nou dat ek daaraan dink...

’n Herfsmiddag saam met gemmermanne
2013-04-17 11:13

My gemmermanne het jellielekkerknope gekry. Skakerings van pienk en pers. Hulle is metromans.

Feestelike vis met groen polka-kolle
2013-04-11 09:06

Iets buitengewoon, maklik en redelik vinnig.

Dekadensie teen die kombuiskaste
2013-03-28 15:14

Die soetigheid het my elke nou en dan laat dink ek moet my gesond-eet-voornemes by die venster laat uitwaai en myself oorgee aan die bak dekadensie.

Een blikkie bier, asseblief
2013-03-20 11:20

Die man by die toonbank het my effens snaaks aangekyk. Ek met my enkele blikkie bier. Asof ek koeldrank koop.

Baie sterre en ’n bietjie pampoen
2013-03-13 13:20

En met ’n groente-uitdaging volgende op die lys het ek dit byna oorweeg om net gewoon ’n patat te kook.

WEER
Weer vir Sondag 2013-05-26
Kies jou area vir sewedaagse voorspelling
CPT 11° - 19° icon
PTA 8° - 24° icon
JHB 9° - 23° icon
BLOEM 5° - 26° icon
DBN 16° - 25° icon
PE 10° - 23° icon
Besoek AfricaWeather.com vir nog weer voorspellings.
 
Wat gebeur
Kategorie-soektog
SKOLE
Vind plaaslike skole
Groepe / Klubs
Vind plaaslike Groepe / Klubs